Robert Sobukwe

Robert Mangaliso Sobukwe
Robert Sobukwe
Robert Sobukwe

President van die Pan Africanist Congress
Ampstermyn
6 April 1959 – 1963
Opgevolg deur Potlako Leballo

Persoonlike besonderhede
Gebore 5 Desember 1924
Graaff-Reinet, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika
Sterf 27 Februarie 1978 (op 53)
Kimberley, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Politieke party Pan Africanist Congress
Alma mater Universiteit van Fort Hare

Robert Mangaliso Sobukwe (5 Desember 192427 Februarie 1978) was 'n Suid-Afrikaanse politieke dissident, wat die Pan Africanist Congress of Azania in opposisie teen apartheid gestig het. In 2004 is Sobukwe as nommer 42 in die lys van SABC3 se Grootste Suid-Afrikaners benoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search